Opwarming

My opwarming

Dis baie belangrik om op te warm voor jy oefen. Kies enigeen van die twee opwarmingsessies en doen dit vooraf. Klik dan op die “Oefening”-balkie hierbo om by vandag se oefensessie uit te kom.

Opwarming 2

Opwarming 2

  • Hou jou maagspiere dwarsdeur die opwarming aktief en styf.
  • Kry die regte pas – dis belangriker om elke beweging goed en reg te doen as om dit vinnig te
    doen.
  • Doen hierdie opwarming voor elke weerstandoefening.